Ouma se Winter Liefde is hierAanbod eindig 9 September 2026
00Dae
00Ure
00Min
00Sek
Nuwe winter kookboek

Ouma se Winter Liefde

Nuwe winterboek

Vir koue dae, koffie in die hand en daardie gevoel van Ouma se kombuis. Hierdie boek bring maklike Afrikaanse winterresepte bymekaar soppe, beskuit resepte en broodjies wat soos huis voel.

Wat is ingesluit
✓ Ouma se Winter Liefde — 20 resepte
✓ Winter koskas lys — GRATIS
✓ 7-Dag Winter Eet Plan — GRATIS
✓ Vries- en bêrewenke — GRATIS
R251 se ekstra’s GRATIS
PDF dadelik per e-pos
Veilige Shopify-betaling
’n Boodskap van Ouma

Kyk eers na Ouma se kort boodskap

Ouma deel die doel agter die boek en hoekom ons dit gemaak het vir jou.

Regte mense, regte kombuise, regte terugvoer

Terugvoering van ons kliente

★★★★★

Dit was baie lekker baie dankie

— Maryna
★★★★★

Ouma is amazing om na te kyk en vat my terug na my eie oorlede ouma se kombuis!

— Keziah
★★★★★

Ek het dit gemaak hemels my tannie dis hoe ek my beskuit gaan maak baie dankie vir resep.

— Corrie

Alles wat jy kry

Jy kry drie ekstra’s ter waarde van R251 heeltemal GRATIS.

Ouma se Winter Liefde
Digitale PDF kookboek

Ouma se Winter Liefde

’n Warm Afrikaanse winter PDF-kookboek met soppe, beskuit resepte en broodjies gemaak vir koue dae, koffie en huislike kos.

Ouma se Winter Liefde — volledige boek20 Afrikaanse winterresepte in een digitale PDF.Waarde: R249
Winter kombuis koskas’n Een-blad inkopielys met algemene winterbestanddele.Waarde: R49 • GRATIS
7-Dag Winter Eet Plan’n Maklike weekplan vir sop, beskuit en broodjies.Waarde: R79 • GRATIS
Vries- en bêrewenkePraktiese wenke om kos beter te bêre en minder te mors.Waarde: R123 • GRATIS
Totale waarde: R500 Jy betaal net R249 JY SPAAR R251 • EKSTRA’S GRATIS
R249
Totale waarde R500 • Jy spaar R251
KOOP NOU – R249
3-Dae Kombuis-Belofte

Maak 3 resepte binne 3 dae. Nie tevrede nie? Stuur vir ons 'n foto van 'n resep wat jy gemaak het en vertel ons wat verkeerd geloop het — ons help jou reg en ons gee jou die kookboek gratis.

Veilig betaal. Dadelik beskikbaar om af te laai. Sukkel jy met die aflaai? WhatsApp ons en ons help jou.

Wat kry jy binne die boek?

Die boek is maklik om deur te werk en gefokus op winterkos wat mense regtig wil maak.

Soppe

Warm soppe vir koue aande, familie-etes en iets makliks op die stoof.

Beskuit

Daardie koffie-en-beskuit gevoel wat mense dadelik aan Ouma laat dink.

Broodjies

Maklike broodjies vir sop-aande, kuier en iets warm saam met die gesin.

Elke boek help met Seisoen 1: Ouma se Huis. Elke boek wat ons verkoop help ons om ouma se huis vir haar reg te maak.

Hoe kry jy die boek?

Die hele proses is eenvoudig, veral vir mense wat nie tegnologie liefhet nie.

1

Klik koop

Kies Ouma se Winter Liefde.

2

Betaal veilig

Gebruik die betaalopsies op die winkel.

3

Kry die PDF

Die aflaai-skakel kom per e-pos.

4

Begin kook

Maak dit oop op jou foon, tablet of rekenaar.

Vrae voor jy koop

Kort antwoorde om onsekerheid weg te vat.

Is dit ’n regte boek of ’n PDF?
Dit is ’n digitale PDF-kookboek. Jy kry dit per e-pos en kan dit op jou foon, tablet of rekenaar oopmaak.
Hoe vinnig kry ek dit?
Sodra betaling deurgaan, word die aflaai-skakel na jou e-pos gestuur.
Wat as ek nie die e-pos kry nie?
Kyk eers in spam/junk. As dit steeds nie daar is nie, WhatsApp ons en ons help jou.
Is die resepte in Afrikaans?
Ja, die resepte is in Afrikaans en maklik om te volg.
Kan ek die PDF uitdruk?
Ja, jy kan dit self uitdruk as jy graag ’n papierkopie in die kombuis wil hê.
Is dit veilig om te betaal?
Ja. Betaling loop deur die veilige betaalproses op Shopify. Jou bankbesonderhede word nie op hierdie bladsy gestoor nie.
Ouma se Winter Liefde
Laaste stap

Bring Ouma se winterkombuis huis toe.

20 Afrikaanse winterresepte in een digitale PDF: soppe, beskuit resepte en broodjies. Jy betaal R249 vir die boek en kry R251 se ekstra’s heeltemal GRATIS.

R249
Jy spaar R251 • ekstra’s GRATIS
KOOP NOU – R249
Ouma se Winter Liefde R249
PDF + R251 se ekstra’s GRATIS
Koop nou – R249