Ouma se kombuis
Ek en Ouma het hierdie boek saam begin maak omdat haar resepte nie net in haar kombuis moet bly nie.
Dit is 20 maklike Afrikaanse resepte vir gewone huise — die tipe kos wat jou laat verlang na koffie, kuier en iemand wat vra: het jy al geëet?
Ouma se Kookboek
Een digitale PDF-kookboek met 20 maklike Afrikaanse resepte wat soos huis voel.
Ouma se Kookboek
20 gewone huisresepte vir wanneer jy daardie ou kombuistafel-gevoel terug wil hê.
Die kort storie agter Ouma se Kombuis
Daar is iets aan Ouma se kombuis wat mens nie maklik vergeet nie.
Dis die koffie. Die beskuit. Die reuk van iets warm op die stoof. En daardie vraag wat net ’n ouma so kan vra: het jy al geëet?
Ek en Ouma het besluit haar resepte moet nie net in haar kombuis bly nie. Ons wou dit vasvang terwyl ons nog saam kan kook, saam kan proe en saam kan lag.
Hierdie boek is nie gemaak om fancy te klink nie. Dit is gemaak vir gewone huise, gewone bestanddele en mense wat weer daardie Ouma-kos gevoel in hulle eie kombuis wil hê.
Ouma se Kookboek gee jou 20 maklike Afrikaanse resepte.
Elke boek help ook met Seisoen 1: Ouma se Huis — die journey waar ons stap vir stap aan Ouma se huis werk en die storie met julle deel.
— Met liefde, vanaf Ouma en haar kleinseun
Kyk wat jy binne Ouma se Kookboek kry
Nie fancy restaurant-kos nie. Regte Afrikaanse huiskos en koffie-tafel resepte wat soos huis voel.
Ouma se Kookboek
Terte
Maklik om by die huis te maak.
Koekies
Soet resepte vir kuierdae.
Poedings
Warm en koue gunstelinge.
Mense koop nie net resepte nie — hulle koop die gevoel terug
Ek het dadelik weer aan my ouma se kombuis gedink. Die resepte is maklik om te volg en voel regtig huislik.
Dis presies die tipe resepte wat ek gesoek het. Maklik om te maak.
Ek hou daarvan dat alles in Afrikaans is. Dit voel persoonlik en maklik om te verstaan.
Die boek het my weer lus gemaak om te bak. Ek het sommer dieselfde dag begin.
Ek het die PDF op my foon oopgemaak en dit was maklik. Baie mooi en prakties.
Resepte wat mense reeds op Facebook liefgehad het
Hoe werk dit?
Geen wag vir koerier nie. Geen ingewikkelde proses nie. Koop, ontvang, maak oop en begin kook.
Kies jou boek
Klik op Ouma se Kookboek.
Betaal veilig met PayFast
Bekend en veilig. Jou bankbesonderhede is beskerm.
Kry jou PDF per e-pos
Die aflaai-skakel word na jou e-pos gestuur sodra betaling deurgaan.
Maak dit oop op jou foon, tablet of rekenaar
Jy kan dit ook uitdruk as jy wil.
Sukkel jy? WhatsApp ons
Ons help jou stap vir stap.
Vrae wat mense gewoonlik vra
Hier is vinnige antwoorde voordat jy koop.
Is dit ’n regte boek of ’n PDF?
Hoe kry ek my boek?
Wat as ek nie die e-pos kry nie?
Kan ek die boek uitdruk?
Is die resepte in Afrikaans?
Is dit veilig om te betaal?
Ek is nie goed met tegnologie nie — kan ek steeds koop?
Is die resepte maklik?
Kry ek videos saam met die boek?
Hoeveel resepte kry ek?
Bring Ouma se kombuis terug huis toe
Een digitale PDF-kookboek met 20 maklike Afrikaanse resepte wat soos huis voel.
Ouma se Kookboek
20 gewone huisresepte vir wanneer jy daardie ou kombuistafel-gevoel terug wil hê.
Perfek vir gewone huise, gewone bestanddele en daardie koffie-tafel gevoel wat mense onthou.
PDF word per e-pos gestuur na betaling. Veilig betaal met PayFast. Sukkel jy? WhatsApp ons en ons help jou.